Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg! Ry & Sleep

Apr/May 2025
Magazine

Die leefstyltydskrif van 132 bladsye vir kampeerders, woonwa- en 4x4 entoesiaste en avontuurreisigers

Uit die perd se bek

Weg! Ry & Sleep

Liefde op die treinstasie • Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by 🖰 rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.

Haal uit en wys • By vanjaar se Woonwaskou was daar ouder gewoonte heelwat spoggerige nuwighede wat die oog getref het.

Kuier van huis tot huis deur die Tankwa • Die Tankwa-Karoo is ’n ongenaakbare wêreld wat dwaasheid straf, maar binne slegs ’n paar dae in hierdie dorre landskap ontmoet jy die heel beste mense.

Rus ’n bietjie op die N7 • As ’n mens elke dag net effens verder vorder op ’n hoofweg, rus jy tot in die kampplek.

Stywe lyne in die Magaliesberg • Die Zelpy-hengel-en-wildreservaat is nommerpas vir kampeerders wat daarvan hou om lyn nat te maak.

A is vir Angola • ’n Reis deur Angola was nog altyd baie hoog op hulle emmerskoplys, sê Jeannie Venter van Halmanshof naby Porterville in die Wes-Kaap.

Wat ’n hondelewe! • By hierdie kampplekke kan die vierpotiges saam met jou kom bene rek.

Bosveldklong • Ford moet sekerlik Ry & Sleep-lesers in gedagte gehad het toe hy die Ranger Tremor gebou het, want hy het álles wat ons soek sonder oorbodige affêrings wat die prys opjaag.

Twee by twee! • Jy koop nie ’n Invader omdat jy ’n woonwa wil hê nie. Jy koop een omdat jy ’n Invader wil hê.

Maak vas! • Vir hierdie uitgawe kombineer ons die gebruiklike 4x4-professoren toerusting-artikel: Ons bespreek verskeie metodes om jou vrag veilig te hou op pad, kyk na verskaffers en pryse, en gee ’n paar (interessante) feite.

Spekkeries! • Die geur van gerookte spek maak alles sommer beter, of hoe?

BLOKRAAI

PRETBLAD

Vind self uit, man! • Dit verstom hom elke keer as hy sien hoe gereeld kampeerders nie ag slaan op inligting wat letterlik op hulle vingerpunte is nie, sê Neels van Heerden.

Die frustrasies van ’n voëlfotograaf • Vra vir enige ernstige voëlkyker hoeveel spesies hulle al gesien het en so te sê elkeen van hulle sal terugvra wat jy met “sien” bedoel, sê Eben Swart.

Van donkie tot besie • Die gawe ou duinebesie het verlede jaar 60 jaar oud geword. Ons bekyk sy geskiedenis... en sy moontlike toekoms.

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans